<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[V1]
.        A          D          A
 Kyk ek staan hier net soos ek is
.     A                 E
 Met als gewen of verlo-re
.       A       D      A
 Elke tree tot hier gegee
.     A          E          A
 Met hoop en die wil om te leef

[V2]
.       A          D          A
 So ek staan hier net soos ek is
.    A                  Bm  E
 Gestroop van gister en mo__re
.     A           D          A
 Ek staan in die daeraad se lig
.        A         E       A
 In die hemel wat nou hier is

[C1]
.  A       E    A       D
   Ek wil lewe, ek wil liefhe
.  A       E     A
   Op die water loop
.          D           Bm     A
   Ek wil sing dat die hemel hoor
.  A       E    A       D
   Ek wil lewe, ek wil liefhe
.  A                 E    F#m
   Vreesloos op die water loop

[P1]
.  F#m - A - E - F#m
   (Instrumental)

[V3]
.     A         D          A
 Ek staan hier net soos ek is
.      A               E
 Met woorde lankal oorbodig
. A          D       A
 Gister die wind verwaai
.         A          E         A
 Hier en nou is waar ek regop staan

[V4]
.A       E    A       D
 Ek wil lewe, ek wil liefhe
.A       E     A
 Op die water loop
.        D            E     A
 Ek wil sing dat die hemel hoor
.      Bm      A     E
 In myself en ander glo

[C2]
.  A       E       A   D
   Ek wil sing en vry wees
.  F#m              E
   Vry van als wat keer
.         A      E       A
   Om volkome myself te wees

[C3]
.           A      E      A  ( D - A - D - A)
   Hierdie lewe gegee te leef

[P2]
.  A       E      A   D
   Ek wil sing en liefhe
.  A  E    A
   Ek wil leef</lyrics>
<title>Gabriella se lied</title>
<author>Stefan Nilsson, Py Bäckman.</author>
<key>A</key>
</song>